View Wallposts Gallery Join us on Facebook

Revamping of website

Tue, 12/04/2012 - 10:42 -- admin

We're in the process of designing a new website for martensfamily.co.za and maartensfamily.co.za with a new layout and features. We'd appreciate your feedback on what you would like to see/feel on the website. What do you hate of the current website which we can fix?

The areas that we're thinking of improving:

Layout - Make user posts and photos more visible/accessable.

Better Sociable interface so members can communicate easier.

--------

Let us know, we need your feedback!

Comments

mm's picture
Submitted by mm on

Great job julle. Voorstelle rondom foto gallery ;
- groter fotos neem baie lank om te laai + van die ouer fotos is baaaie klein. Miskien default grootes gebruik "optimized for web"?
- miskien ook boodskap uitkry (meer prominensie) oor fotos post + fotos van bestaande families - huidige lewendes - hehe?

Greetings
MM

mm's picture
Submitted by mm on

Het nou 'n baie lekker uur op die site spandeer. Raak al beter en lekkerder.

Nog 2 voorstelle ;
1. Chat Forum op eie blad - maklik visible. Nie spesifieke onderwerp nie en prominente tag. Net vir meer visible interaksie tussen besoekers ?
2. Bywerk van "Flags we've lived under" vanaf VOC, Brits, Boere Republieke, ou vierkleur, ou sa en nuwe sa ?

Hoop dit help?
Dankie baie - geniet dit EN jul newsletters is awesome !

hmartens's picture
Submitted by hmartens on

Hi Marius
Ok ek het die image size verander na 640 x 480. Ek dink dit is sufficient vir wat ons soek op hierdie website? Die maximum filesize is af gebring na 3Mb. Ek het dit getoets en hy het my foto van 1936 × 2592 afgescale na 640 x 480 en die filesize vanaf 2Mb af gebring na 30Kb ek dink. So ek dit sal beter werk vir ons bandwidth in Suid Afrika :)

admin's picture
Submitted by admin on

Hi Marius

Dis exactly wat ek in gedagte het vir die website. Thanks vir jou feedback.

hmartens's picture
Submitted by hmartens on

Testing notification

admin's picture
Submitted by admin on

Testing testing

Recent comments

Sponsor