Christiaan was born on April 25th, 1837 in Richmond and his baptism took place on April 25th, 1837. He died at the age of 61 on December 1st, 1898 in Caledon.
General Notes
Father: PIETER JACOBUS CONRADIE Mother:WILHELMINA MAGDALENA VAN NIEKERK Met sy eerste troue was hy "veeboer" en sy vader word aangegee as "Piet" van Richmond"; sy was van Graaff-Reinet. Met sy 2de huwelik is hy wewenaar; steeds "veeboer". Die graf van f6 se 2de vrou Magdalena Elizabeth GROVÉ is in 1989 deur Pierre van Heerden in oop veld saam met 5 THERON grafte gevind op die plaas Uitvlugsfontein (eienaar Bennie Hugo) noord van Graaf-Reinett. Die grafsteen verwys na "ME Conradie" (vrou) *1.3.1842 †7.7.1907