General Notes
http://af.gsnote.org/NG_gemeente_Johannesburg: :
Gedurende die laaste naweek van September 1947 vier die gemeente sy 60-jarige bestaan op luisterryke wyse toe kranse gelê is by die grafte van di. Martins (oorlede 14 September 1938) en Cillié (oorlede 30 Oktober 1935). Die eerste predikantsvrou, mev. Martins, is ook in eie persoon gehuldig. (Sy het destyds in Richmondlaan, Aucklandpark, gewoon en is in Julie 1948 oorlede.)