General Notes
Elmar Steynstr 18, Duvha Park, Posbus 6345, Tasbet Park
Last known address ELMAR STEYNSTR 18 DUVHA PARK POSBUS 6345 TASBET PARK
Info requested; Goeiemore Adele
Ek doen navorsing a.g. die Martens/ Maartens en Martins families in SA. en het op jou bladsy op Geni afgekom. Ek het bogenoemde Nicolaas Francois as getroud met Johanna Maria Pienaar (Cornelia) 1955. Dit is een van die menige wat ek nognie kon bontoe koppel na die patriarg Joachim Heinrich Martens van Brandenberg nie.
Jou karaketers is almal "Private". Is dit moontlik dat jy kan help asb. Soek ook die name van die ouers, kinders en gades.
Ons inligting is op die tuisbladsy; martensfamily.co.za.
Groete
Dewald Martens