Johannes was born on August 21st, 1860 and his baptism took place on October 21st, 1860 in Smithfield. Johannes is no longer alive.
General Notes
Van Zyl, P.H.S. 1944. Die helde-album; verhaal en foto’s van aanvoerders en helde uit ons vryheidstryd. Johannesburg: Afrikaanse Persboekhandel, p. 69. Foto op p. 64).
“Hy (was) in 1884 reeds kommandant op die Basoeto-grens toe die Barolong-opstand by Thaba Nchu onderdruk is. In 1899 is hy as Kommandant van Smithfield na Kaapland, waar hy Burgersdorp tot deel van die Republiek geproklameer en ’n leidende aandeel in die Stormbergslag geneem het. Later was hy tydlank assistent-hoofkommandant van die Suidoostelike Vrystaat en het nog aan talle gevegte deelgeneem.”