Picture James Higgs
Picture Notes
Ellen Higgs se ouers, m.a.w. my en Anton se ouma- en oupagrootjie Higgs (Peter se Grootouers). Soos ek dit het staan Stella links, dan Oumagrootjie (ek is nie seker wat haar naam was nie), dan James Higgs Snr., dan Joyce (die jongste). Agter hulle staan James (Jimmy) Higgs Jnr. My Ouma, Ellen, is nie op die foto nie.
Technical Data
Dimensions: 226x145 pixels (0.03 MegaPixels in total) Size: 10KB *96dpi 24 bpp, source file: C:\Users\DJ\Pictures\Martens Picture Library\James Higgs.jpg