Picture Abraham S. Maartens en Dolly Higgs
Picture Notes
My en Anton se Oupa en Ouma Maartens en ons pa, Peter (Choppie) se ouers, m.a.w. Abraham Maartens in sy oorloguniform (Hy het gekies om aan die kant van die geallieerde magte te veg tydens die Tweede Wêreldoorlog Langs hom sit sy vrou, Ellen (Dolly) Maartens (néé Higgs). Die foto moes tydens die oorlogsjare geneem gewees het.
Technical Data
Dimensions: 996x1464 pixels (1.45 MegaPixels in total) Size: 115KB 300dpi 24 bpp, source file: C:\Users\DJ\Pictures\Martens Picture Library\Abraham S. Maartens en Dolly Higgs.jpg