Picture P.J.Maartens se woning Weltevrede Aliwal Noord
Picture Notes
Dit is ‘n interessante foto met die volgende inskripsie (sien 6 b) agterop geskryf: “’n Gedagtenis van Weltevrede woning van Mnr. P J Maartins [sic] Aliwal Noord 17de Februarie 1933. Ek is nie seker wie se handskrif dit is nie. Ek het dit in een van my Ouma Ellen se albums gevind.
Technical Data
Dimensions: 828x1125 pixels (0.93 MegaPixels in total) Size: 203KB 300dpi 24 bpp, source file: C:\Users\DJ\Pictures\Martens Picture Library\P.J.Maartens se woning Weltevrede Aliwal Noord.jpg