Click to expand/collapse all notes Click to expand/collapse all other details Hide this popup frame

Picture Ella van Wagenaar 2

  • Picture Notes
      Oumagrootjie Ella Maartens saam met haar dogter (Abraham se susters.  Die volgende foto  dui agterop aan in my pa se handskrif dat Duifie (verwys my broer en Ma se notas en foto’s) links sit. Ek kan nie mooi uitmaak wie langs haar sit nie,  my pa se nota dui aan iets wat vir my lyk soos K-o-e-e/l-s?. Lita sit voor langs Ouma Ella en heel regs sit Mart. Dit alles volgens my pa se notas. Ek het hulle ongelukkig nie een geken nie. Die foto is in Aliwal-noord  geneem in 1945. Volgens my ma het Lita (kan ook moontlik Lila wees) in Aliwal-Noord gewoon.
  • Technical Data
      Dimensions: 939x768 pixels  (0.72 MegaPixels in total) Size: 78KB 96dpi 24 bpp, source file: C:\Users\DJ\Pictures\Martens Picture Library\Ella van Wagenaar 2.jpg


This page is within a frameset. View the entire genealogy report of , or surname index or report summary.
Family Tree Software.



Copyright © 2011 GenoPro Inc. All rights reserved.