View Wallposts Gallery Join us on Facebook
Thu, 04/26/2018 - 09:10 -- DavMar

Goeiedag!

Het iemand miskien 'n weergawe van die Martens Familiewapen? Ek is nie oortuig dat dié wat mens so op die internet te koop kry, noodwendig korrek is nie... Dit wil soms voorkom asof die kommersialisering van die familiewapens eerder daarop geskoei is om geld te maak as om akkuraatheid te handhaaf!

Ek sal bly wees indien iemand my dalk kan kontak.

Baie dankie!

David Boerseun Martens.

Comments

Submitted by admin on

Goeie naand. Dit sal beter wees as jy hierdie vraag op on Facebook bladsy vra.
Dankie.

Recent comments