Het twee plase gehad, Risler en Merton te Rhodes Gert Frans word groot op die plaas Damfontein groot . As jong man het hy soos sy voorgeslagte, sy wa gepak En sy eie plaas dieper in die binneland in gaan soek. Hy vestig hom op die plaas “Mertoun” in die Rhodes distrik. Mettertyd brei hy ook uit na die plaas “Risler” in die Maclear distrik. Hy en sy eggenote woon die res van hul lewens hier. Beide plase is nog vandag in besit van hul nasate. Penny du Toit. penny.p@telkomsa.net
Occupation Details
Gert's occupation was Farmer on isler en Merton at Rhodes.