We're in the process of designing a new website for martensfamily.co.za and maartensfamily.co.za with a new layout and features. We'd appreciate your feedback on what you would like to see/feel on the website. What do you hate of the current website which we can fix?
The areas that we're thinking of improving:
Layout - Make user posts and photos more visible/accessable.
Better Sociable interface so members can communicate easier.
--------
Let us know, we need your feedback!
Comments
Redesign
Great job julle. Voorstelle rondom foto gallery ;
- groter fotos neem baie lank om te laai + van die ouer fotos is baaaie klein. Miskien default grootes gebruik "optimized for web"?
- miskien ook boodskap uitkry (meer prominensie) oor fotos post + fotos van bestaande families - huidige lewendes - hehe?
Greetings
MM
Redesign2
Het nou 'n baie lekker uur op die site spandeer. Raak al beter en lekkerder.
Nog 2 voorstelle ;
1. Chat Forum op eie blad - maklik visible. Nie spesifieke onderwerp nie en prominente tag. Net vir meer visible interaksie tussen besoekers ?
2. Bywerk van "Flags we've lived under" vanaf VOC, Brits, Boere Republieke, ou vierkleur, ou sa en nuwe sa ?
Hoop dit help?
Dankie baie - geniet dit EN jul newsletters is awesome !
Image Size
Hi Marius
Ok ek het die image size verander na 640 x 480. Ek dink dit is sufficient vir wat ons soek op hierdie website? Die maximum filesize is af gebring na 3Mb. Ek het dit getoets en hy het my foto van 1936 × 2592 afgescale na 640 x 480 en die filesize vanaf 2Mb af gebring na 30Kb ek dink. So ek dit sal beter werk vir ons bandwidth in Suid Afrika :)
great!
Hi Marius
Dis exactly wat ek in gedagte het vir die website. Thanks vir jou feedback.
Testing
Testing notification
testing
Testing testing