ABW POW Jacobus is gebore in 1868 en oorlede in 1947 in die ouderdom van 78 jaar. Hy was ‘n boer te Bethulie en woon teen sy dood in die Distrik Schweizer Reneke. Stiefpa??
Jacobus neem deel aan die Anglo-Boereoorlog, word krygsgevange geneem en na Diyatalawa in Ceylon gestuur op die Bavarian24. Hy keer terug op 27.12.190225. Sy vrou Anna Maria en die ses kinders was in die konsentrasiekamp te Springfontein. Daar is Anna Maria en vier van haar kinders oorlede met die gevolg dat net een van haar eie kinders oorleef. Toe die Anglo-Boere-oorlog plaasvind, was Jacobus ’n bywoner wat boer op Kleinfontein naby Bethulie. Teen 1927 het Jacobus op die plaas Remhoogte in die Bethulie Distrik gewoon. Kort voor sy dood het hy grond verkoop, vermoedelik in die Schweizer Reneke Distrik. Volgens sy boedel was die gesin, wat ook ouderdomspensioen ontvang het, redelik arm.
DEPOT TAB SOURCE MHG TYPE LEER VOLUME_NO 0 SYSTEM 01 REFERENCE 1937/47 PART 1 DESCRIPTION VENTER, JACOBUS JOHANNES. STARTING 19470000 ENDING 19470000 REMARKS SURVIVING SPOUSE ALLETTA SUSANNA CATHARINA VENTER (BORN SCHOEMAN) (FORMERLY OLIVIER).
DEPOT KAB SOURCE MOOC TYPE LEER VOLUME_NO 6/9/15498 SYSTEM 01 REFERENCE 5711/48 PART 1 DESCRIPTION VENTER, JACOBUS JOHANNES HENDRIK. ESTATE PAPERS. STARTING 19480000 ENDING 19480000